Roer is nie ‘n mooi prentjie vroeg in die oggend nie. ‘n Bloeddorstige Roer in haar naggewaad, hasie pantoffels en deurmekaar geslaapte hare, vroeg in die oggend in haar tuin in die middel van die winter in die nat Kaap; is om die minste te se^ ‘n nagmerrie, maar daar was ek. Slaggereed vir oorlog met [...]
Archive for the 'GrapGat' Category
Coup de force
September 23, 2008My kortste bloginskrywing ooit (vir BB)
September 17, 2008Grondboontjie.
Want hulle kan
September 10, 2008Al ooit gewonder hoekom seuns doen wat hulle doen? Al ooit gewonder wat gaan in hulle klein koppies aan terwyl jy salf smeer en pleisters plak. “Seun, wat het jou laat besluit om DEUR die bos te ry en nie OM dit nie?” “Ek wou sien of ek KAN mamma.” Ja, natuurlik. Hoekom het ek nie [...]
Speel mooi
September 4, 2008I suppose mens kan se^ dis ter aansluiting by wat DM se^ in sy ope brief asook Emil in sy Definition stukkie asook Pagoda en Wipneus so ruk terug… ens ens ens
link vir die oorspronklike: http://i73.photobucket.com/albums/i204/drumsforever88/e-thug.jpg
Morele paniek
September 4, 2008…maar moenie panic nie, mo^re is Vrydag…
(erkenning aan: http://www.mkczerwiec.com/pages/homeframe.htm)
Vlieg
July 18, 2008Lank gelede op ‘n plaas nie ver van hier, was daar twee vliegie broers. Een se naam was Pontius en die ander Pilatus. Pontius was teruggetrokke en Pilatus was baie stout. Pilatus se ma het, soos ma’s maar maak, altyd vir hom opgekom en gese^ hy is net onverskrokke, maar sy pa het presies geweet hoe die vurk in [...]
Histerie
July 10, 2008Op 11 November 1988 het ‘n ene Simon Robinson van McLaren Vale in Suid Australia ‘n Guinness Wêreld Rekord opgestel deur ’n gilletjie van 128 decibels te uiter (oor ‘n afstand van 8ft. 2in.). Ek het ‘n sterk vermoede as SO iets met my moet gebeur, sal Mnr. Robinson se rekord spat.
Foto: http://static.howstuffworks.com/gif/bat-1.jpg
Rugby - Hoe om NIE te tackle nie
June 13, 2008Ouboet (graad 1) het nou die dag sy 1ste rugby wedstryd gespeel en was dalk ‘n bietjie TE entoesiasties…
Bestelling
June 5, 2008‘Jesus’ kruip weg
May 18, 2008Die evangelie is gedeel met die seuns soos dit Christen ouers betaam, maar anders as ouboet, wou kleinboet baie meer weet. “Ek hoor Hom dan nie” was gereeld vir ons gese^ en ander interessante ‘waarnemings’ en vragies. Dis ‘n lang storie, maar die kort en die lank is kleinboet wou vir Jesus HOOR voor hy [...]

Kommentaar: