Archive for the 'Geloof' Category

Vir Beeps en haar eiste Jani…

October 9, 2008

‘n Gesonde leefstyl

October 1, 2008

Dit is bleikbaar so dat vroeg in die 20ste eeu daar ‘n volkie in die Himalayas gewoon het genaamd die Hunzas. Die Hunzas het gemiddeld 90-120 jaar oud geword. Toe ‘n mediese span onder leiding van ‘n ene Dr. Robert McGarrison studies oor hierdie volkie gemaak het in die 1940’s, kon hulle nie ‘n enkele geval [...]

Liewe Tannie Kannie

September 12, 2008

My dierbare eggenoot woon vanaand ‘n Angus Buchan saamtrek by. Moet ek bekommerd wees? Sal ek van nou af anders moet optree, nie vir myself kan dink nie en erger nog *gasp*, onderdanig  moet wees? Dis als so verskriklik! Wat moet ek doen? Groete, Mev. Roer

Morele paniek

September 4, 2008

…maar moenie panic nie, mo^re is Vrydag…
(erkenning aan: http://www.mkczerwiec.com/pages/homeframe.htm)

Die gat in die ism

August 9, 2008

“…postmodernism, which helps to explain further how families, and especially how boys, came to be in such a mess. This system of thought, also called moral relativism, teaches that truth is not only unknowable from God, whom postmodernism perceives as a myth, or from man, who has no right to speak for the rest of [...]

‘Jesus’ kruip weg

May 18, 2008

Die evangelie is gedeel met die seuns soos dit Christen ouers betaam, maar anders as ouboet, wou kleinboet baie meer weet. “Ek hoor Hom dan nie” was gereeld vir ons gese^ en ander interessante ‘waarnemings’ en vragies. Dis ‘n lang storie, maar die kort en die lank is kleinboet wou vir Jesus HOOR voor hy [...]

My helde

April 28, 2008

Ek sien mense is weer besig om die goed wat ander probeer doen, af te breek en die Mighty Men Conference word gekritiseer van alle kante af. Hoekom sou iemand so iets wil kritiseer. Wel, daar is seker verskeie redes. Meeste, dink ek, het issues met die kerk en of dan Christene. Wat ookal hulle noop om dit te [...]

“I see (brain) dead people”

March 6, 2008

Ek lief mense wat Kool-Aid snuif, want hulle kom partykeer met die oulikste sê-goed vorendag bv.:
- “Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They never stop thinking about new ways to harm our country and our people, and neither do we.”  President Bush
- “I don’t know whether it’s the finest public housing [...]

Sommer

February 15, 2008

“Safe upon the solid rock the ugly houses stand:
Come and see my shining palace built upon the sand!”
Edna St. Vincent Millay

Die hond het my in ‘n hoek vasgekeer

November 25, 2007

“I fled Him, down the nights and down the days;

I fled Him, down the arches of the years;

I fled Him, down the labyrinthine ways

Of my own mind; and in the mist of tears

I hid from Him, and under running laughter.

Up vistaed hopes I sped;

And shot, precipitated,

Adown Titanic glooms of chasmèd fears,

From those strong Feet that [...]