Archive for the 'Algemeen' Category
Vir Beeps en haar eiste Jani…
October 9, 2008Wees ‘n verantwoordelike troeteldiereienaar
October 7, 2008Klop aan die deur.
Roer: “Hallo”
Buurman (met mandjie en histeriese katjie van min of meer 3 maande oud binne-in): “My honde het amper hierdie kat verskeur. Ek het haar agter in my tuin gekry. Is dit dalk joune?”
Roer: “Sy’s nie myne nie, maar gee haar vir my en ek sal die eienaar opspoor.” Half grappig, maar eintlik dood [...]
‘n Gesonde leefstyl
October 1, 2008Dit is bleikbaar so dat vroeg in die 20ste eeu daar ‘n volkie in die Himalayas gewoon het genaamd die Hunzas. Die Hunzas het gemiddeld 90-120 jaar oud geword. Toe ‘n mediese span onder leiding van ‘n ene Dr. Robert McGarrison studies oor hierdie volkie gemaak het in die 1940’s, kon hulle nie ‘n enkele geval [...]
My kortste bloginskrywing ooit (vir BB)
September 17, 2008Grondboontjie.
Morele paniek
September 4, 2008…maar moenie panic nie, mo^re is Vrydag…
(erkenning aan: http://www.mkczerwiec.com/pages/homeframe.htm)
Wees nie bevrees nie
August 13, 2008Ek sit nou net en filosofeer oor die se^ding “a life lived in fear, is a life half lived“, toe ek hiervan hoor. WTH?!
Die humor in die ism
August 12, 2008Geen waarborg
July 24, 2008Daar’s baie waarborge in die lewe. Byvoorbeeld as jy dronk bestuur kan jy maar weet jy gaan een of ander tyd jou rieme styf loop of iemand anders gaan dit ontgeld, maar niks goeds kan daarvan kom nie. Gewaarborg. Of werk hard in die gym en jy sal die vrugte pluk. Gewaarborg. Dieselfde op skool en/of Universiteit, ens. Dan is [...]
Histerie
July 10, 2008Op 11 November 1988 het ‘n ene Simon Robinson van McLaren Vale in Suid Australia ‘n Guinness Wêreld Rekord opgestel deur ’n gilletjie van 128 decibels te uiter (oor ‘n afstand van 8ft. 2in.). Ek het ‘n sterk vermoede as SO iets met my moet gebeur, sal Mnr. Robinson se rekord spat.
Foto: http://static.howstuffworks.com/gif/bat-1.jpg
Slagspreuk tag
June 21, 2008Vir A3.
MODERATION is vir sissies
http://data1.blog.de/blog/1/16milesupapigsarse/img/waterskijet.jpg

Kommentaar: