Archive for the 'Afgode' Category

Want hulle kan

September 10, 2008

Al ooit gewonder hoekom seuns doen wat hulle doen? Al ooit gewonder wat gaan in hulle klein koppies aan terwyl jy salf smeer en pleisters plak. “Seun, wat het jou laat besluit om DEUR die bos te ry en nie OM dit nie?” “Ek wou sien of ek KAN mamma.” Ja, natuurlik. Hoekom het ek nie [...]

‘Jesus’ kruip weg

May 18, 2008

Die evangelie is gedeel met die seuns soos dit Christen ouers betaam, maar anders as ouboet, wou kleinboet baie meer weet. “Ek hoor Hom dan nie” was gereeld vir ons gese^ en ander interessante ‘waarnemings’ en vragies. Dis ‘n lang storie, maar die kort en die lank is kleinboet wou vir Jesus HOOR voor hy [...]

Super naweek

April 6, 2008

Roer moes bont staan die naweek. Elf klein 4-jarige superhelde het partytjie gehou en die tema was orals te bespeur. Selfs in die kleinhuisie…

Argus Junior Cycle Tour

March 1, 2008

  

Charl by die wegspring en Luke met medalje
Of eerder Tour de Kiddies. Vandag, 1 Maart 2008, was die groot dag en my twee klein mannetjies het deelgeneem. Daar was 4 kattegorieE nl.
- 1.5km vir 5-6 jariges,
- 1.5km vir 2-4 jariges,
- 5km vir 6-12 jariges,
- 10km vir 6-12 jariges.
My 3 jarige, Luke (of te wel ’da [...]

Blommetjie gedenk aan my

August 16, 2007

(Nee, hierdie post gaan NIE oor Uniondale se spook nie.)
Gister bring boetie-groot vir my ‘n blommetjie terwyl ek kos maak en gisteraand voel ek drie klein nat soentjies op my gesig terwyl ek slaap. (Boetie-klein besluit gewoonlik laat nag om oor te loop na mamma en pappa.) Een op die neus, een op die wang en [...]

Vir my kinders…

July 20, 2007

Lee Ann Womack - I Hope You Dance
I hope you never lose your sense of wonder,
You get your fill to eat but always keep that hunger,
May you never take one single breath for granted,
God forbid love ever leave you empty handed,
I hope you still feel small when you stand beside the ocean,
Whenever one door closes [...]