Slagspreuk tag

Explore posts in the same categories: Algemeen, Liewe

14 Comments on “Slagspreuk tag”

  1. aventer Says:

    Hehe

    10 uit 10 en ‘n sterretjie vir netheid

  2. Pikkelik Says:

    Genade ek lag so ek kan nie eers tik nie… Ek probeer weer - Whahahahaha, ja-nee WIE wil nou matig lewe!!! :lol: :lol: :lol:

  3. Jaco Says:

    Gee vir almal koek om te eet . . .

  4. Adrie Says:

    Roer

    Ek hou nou sommer nog meer van jou. Bravo. 11 uit 10

  5. Wipneus! Says:

    So bek moet jêm kry, ek stem vir jou motto :lol:

  6. wondernet Says:

    Live life fully

  7. annedelicious Says:

    yyyyyyyyyeeeeeeeeeeeeeeeeeeessssssssssss!!!!!!

  8. demoerin Says:

    Baie nice motto! :lol: Ja nee kyk, doen iets ordenklik of gaan huis toe!

  9. kaalvoetinireen Says:

    So, wanneer gaan ons ski??? :lol:
    Dis ‘n lekker motto! Moenie terughou nie!!!

  10. alta Says:

    Whaaahahaha. Hehehe hahahaha
    Nou sê ek niks meer nie. Bwhaaahahahaha!

  11. netjane Says:

    Doen die ding in SUPER-mode! Nice ene!

  12. Dellie Says:

    Dis nou ‘n trick daai wat skrik vir niks! Iets soos go big or go home? :lol:

  13. René Says:

    Flippit Roer - waar het jy daai foto van my gekry! :mrgreen:

  14. Die week in ‘n neutedop… « Demoerin’s Klasak Says:

    [...] organiseer. ‘n Lekker maatstaf om jou elke dag mee te rate. Of dit nou shopping, bemesting of waaghaalsige toertjies insluit en of dit jou doel is om vandag bietjie geluk uit te deel, jy moet vir jouself ‘n [...]

Comment: