Rugby - Hoe om NIE te tackle nie

Ouboet (graad 1) het nou die dag sy 1ste rugby wedstryd gespeel en was dalk ‘n bietjie TE entoesiasties…

Explore posts in the same categories: GrapGat, Sport

7 Comments on “Rugby - Hoe om NIE te tackle nie”

  1. annedelicious Says:

    ek het rugby in my jong dae gespeel,lady’s rugby,cause’ i’m a lady!maar nou doen ek al my tackling op my kombuis tafel,ek raak ook baie entoesiasties op my tafel,ouboet is nie alleen nie.so whoever wanna tackle me ,COME ON!

  2. Nats Says:

    Ha ha ha!!

    Hy tackle sommer die seun se broek af!! :oops:

    Darem het hy probeer… maar ek glo die gebeurtenis gaan nog baie in die toekoms op kom… veral by funksies soos sy verjaardae en miskien sy troue ;)

    *ek hoop ek het eendag dogtertjies* :)

  3. Adrie Says:

    Genade Anne

    Gaan die kombuistafel ooit weer uit jou harsings verdwyn? :lol:

    Roer

    Jou laaitie speel met sy kop rugby. Hy weet die seuna gaan die bal los om sy broek te red. Ouboet kry die bal en snol pale toe. Ek dink hy moet die bokke gaan afrig.

  4. Wipneus! Says:

    Hier kom ‘n Springbok julle !!!

    Anne :lol: wat gaan ons met jou en jou kombuistafel doen? :lol:

  5. Nikita Says:

    Jy moet dit in ‘n scrapbook plak! ;)

  6. Pikkelik Says:

    Dis precious!!!!!!!!! Dis daardie tipe foto wat vir altyd ‘n treffer sal bly!!! Bêre hom vir sy 21ste verjaarsdag se uitnodigings! :lol:

  7. aventer Says:

    Ag cute…:)

    Ek dink nie my seuntjies sal eendagf moet rugby speel nie, op hierdie ouderdom is dit nog te oulik, maar dit raak al hoe rowwer.

    Die ding is net…ek wil eendag net seuntjies hê..

    Sal maar my sonbrille saamvat en die heeltyd my oë toehou…