Sheldean Human saak

Hy kon moontlik die wonderlike skepping van God bewonder het.” Ek gaan my weerhou van te veel se^ op hierdie onderwerp, want ons het dit reeds hier bespreek. Al wat ek wil se^ is ek hoop van harte vir die geleerde Adv. Khomotso Tlouane dat dit sy kliEnt (Andrew Jordaan) se siening is (en sy instruksies) en nie sy eie (die Adv.) opinie nie. Verder seg hy in sy geleerde kapasiteit “…mans versamel sulke foto’s en Jordaan was net ’n jong man.”

Explore posts in the same categories: Griewe

14 Comments on “Sheldean Human saak”

  1. boendoe Says:

    Snaaks dat jy dit noem, Roer. Ek het net gisteraand (met die pestelike SABC nuus) gewonder hoekom hy nie met ‘n insanity plea of versagtende omstandighede of iets dergliks vorendag gekom het nie. Die ou is guilty as sin. Dalk voel hy ook so en wil nie te hard probeer nie.

  2. demoerin Says:

    My goeie fok. Jammer vir die woord. Ek wens mense wil begin verantwoordelikheid neem, in plas van om te gryp na allerhande kak verskonings. Daar is nie verskoning vir wat jy gedoen het nie jou poephol!

  3. Adrie Says:

    ‘n Dogtertjie van 6 en hulle kan nie bo enige twyfel bewys dat sy verkrag is nie? Wat seker beteken dat sy vroeer in haar lewe verkrag is. Al het hulle geen DNA gekry nie, moes hulle tog kon sien of sy gepenetreer was.

    Ek bewonder graag God se skepping - maar nie so nie. Jong mans kyk graag ponografie en vat wat hulle kant toe kom. Maar hulle stel nie in dogtertjies belang nie. Hulle vermy of kinders (geslag maak nie saak nie) of speel met hulle. Ten volle geklee.

    Die advokaat is net so siek soos Jordaan. Daar was op ‘n stadium gerugte dat Sheldean se ma haar aan Jordaan wou verkoop. Ek wonder hoe waar dit was?

  4. Emil Says:

    Selfs vir iemand soos ek met min grense is daar ‘n grens! Ek bewonder elke dag die skepping, van die oomblik toe daai eerste knal plaasgevind het - hoe miljoene deeltjies deur die heelal uitgesit en hoe koolstof oor miljoene jare afgekoel het om uiteindelik kondisies te skep wat die son, die aarde en die maan moontlik gemaak het - tot daardie magiese jare waar die mens vierkantig sy plek in die skepping ingeneem het.

    Geen foto van enige kaal vrou bevestig my verwondering nie. Dis ‘n kak verskoning.

  5. Roer Says:

    /me skud kop :roll:
    Emil, Emil, Emil… You couldn’t resist the comparison, could you. :lol: “Miljoene jare” ter syde, dis ‘n pragtige beskrywing. Regtig.

    Terloops outjies. Ek dink nie Jordaan se Advokaat gebruik dit as verskoning nie. Die Staat gebruik dit as verswarend om te probeer se^ dat Jordaan ‘n obsessie met klein dogtertjies en porno gehad het, dink ek (of dan in die Staatsaanklaer se slotbetoog) of eerder ‘n “geneigdheid vir jong dogtertjies”. Hy se^ daar is ‘n seksuele konnotasie. Die Advokaat se siek verduideliking is ter verdediging soos ek dit verstaan.

  6. demoerin Says:

    Baie kak verdediging ter versagtende omstandighede. Beter daai man se naam neerskryf.

  7. rendier Says:

    Kan mens hom nie van die rol af laat skrap nie??

    Is dit regtig man-wees om sulke foto’s te versamel…ek begin my manlikheid in twyfel trek…nee, sy m03r, hy kan homself nie as ‘n man beskou nie

  8. Pikkelik Says:

    Hy is nie ‘n man nie. Ware mans het nie sulke geneigdhede nie. Hy is ‘n pedofiel, ‘n verkragter en ‘n moordenaar. Niks meer nie en niks minder nie. Sy verdediging is pateties en hy verdien geen versagtende omstandighede nie…

  9. Wipneus! Says:

    Hierdie ou is skuldig… en nie normaal nie. Hy is ‘n gevaar vir klein dogtertjies en moet gebêre word.

  10. Johan Swarts Says:

    Urgh. Die besigheid maak my naar.

    Het nou weer ons draadtrek gesprekkie op die vorige draad gelees. Those were the days ;)

  11. Roer Says:

    Johan, ek spring darem nie meer deesdae so erg op my perdjie nie… Stry?! :evil: (Try dit net!) ;-)

  12. Adrie Says:

    Roer

    Het jy ‘n perdjie gehad? Waar het jy hom laat wei?

  13. sonkind Says:

    Hulle moet daai Advokaat saam met sy kliënt toesluit en die sleutel flippin ver weggooi :!:

  14. Johan Swarts Says:

    Nah, jy doen nie.

    /me koes ;)