Ek wonder vandag

Ek wonder soms hoe sal dit voel om in ‘n land te bly waar ek nie hoef bang te wees nie. Waar ek nie al my huis se vensters hoef toe te maak wanneer ek alleen is nie. Waar ek sonder my pepper-spray kan gaan draf. Waar ek nie te bang is om te laat op kantoor te bly…ag, ek kan ‘n lang lys skryf. Punt is, ek wonder soms hoe sal dit voel om in ‘n land te bly waar ek nie hoef bang te wees nie.

Explore posts in the same categories: Griewe, Politiek

Comments are closed.